Share This Post

Jy sal nie glo hoe mooi hierdie onnies se klasse lyk nie

Jy sal nie glo hoe mooi hierdie onnies se klasse lyk nie

Hierdie onnies het almal ure spandeer om hulle klasse reg te kry vir die nuwe skooljaar. Baie onnies gebruik hul eie geld en sommer baie ekstra tyd om hul klasse so mooi in te rig. Ons is seker die leerders gaan baie lekker in hierdie klasse leer! Dis ‘n inspirasie vir ons almal! Welgedaan, onnies!

Carla Grobbelaar se Cat in the Hat klas

Super Kidz Academy in Equestria se oulike klassies

Carol Venter se matroosklassie!

Nell-Mari Basson van Pretoria se Graad 1 klaskamer.

Sy en haar seun Thomas Basson van Tom se swartbord se handewerk.

William Gadney se graadsesklas!

Baie dankie aan al die onnies wat hul foto’s met ons gedeel het! Indien julle ook foto’s het om te deel, stuur dit gerus aan na teacha@snapplify.com en ons laai dit dalk op!

Lees verder:

Afrikaanse hulpmiddels

4 APPS wat jou met klaskamerbestuur en dissipline kan help!

10 idees vir jou klaskamer

Deel jou (GRATIS) hulpmiddels met ander onnies

Wenke vir jou volgende onderhoud

Jou skool benodig ‘n webtuiste: Kwikweb kan help

Video’s vir derdetaalleerders

200 + Wiskundevideo’s vir graad 4 – 7

10 koöperatiewe leerstrategieë (en apps wat handig is daarvoor)

Adverteer onderwysposte / vind jou droompos!

Quizpedia: Laat leerders hul eie vasvrae ontwerp!

6 Memes wat net onnies sal verstaan

Maklike DIY vir ingenieurtjies in jou klas – STE(A)M

Quizlet: Maak digitale flitskaarte!

Idees vir poësie-maand

5 Wenke vir beter klaskamerbestuur

Idees: Maak jou eie leeshulpmiddel!

Idees: Maak stil snoesies!

Inspirasie: Maak jy ‘n verskil?

Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool heel te maak

Digitale Media in die Afrikaansklas

Share This Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.