Author: Ali

Aangevulde realiteit (AR)

Aangevulde realiteit (augmented reality of AR) is een van die nuwe golwe van tegnologie wat oor die laaste paar jaar aan die wêreldbevolking gelewer word. Maar wat is dit eintlik? En hoe kan dit gebruik word om onderrig en leer te bevorder? Aangevulde realiteit is ’n tegnologie wat beelde of inligting op video’s, foto’s of oogvlakbeelde (head-up displays of HUD’s) toevoeg. ’n Voorbeeld...

  • 1
  • 2